NG Church Plettenberg Bay
  • Tuis
  • Kennisgewings
  • Kontak
NG Church Plettenberg Bay

Welkom by die NG Kerk Plettenbergbaai

Welkom by die NG Kerk PlettenbergbaaiWelkom by die NG Kerk PlettenbergbaaiWelkom by die NG Kerk Plettenbergbaai

Geroep vir hierdie tyd

+27 (0)82 551 1685

  • Tuis
  • Kennisgewings
  • Kontak

Welkom by die familie van die NG Kerk Plettenbergbaai

Die NG Kerk Plettenbergbaai het 3 eredienste

en is bevoorreg om drie dominees te hê as bedienaars van die Woord

Ds. Chris Du Preez

Ds. Danie Pretorius

& Ds. Nico Weeber

by die

Marine Weg kerk in Plett self

 die Wittedrift kerk in Kerk straat Wittedrift

en die kerkgebou in St George's str. Nature's Valley

v.l.n.r - Ds. Chris du preez, ds. danie pretorius & ds. nico weeber

Ds. Chris Du Preez
Ds. Danie Pretorius
Ds. Nico Weeber

erediens punte

Plettenbergbaai

Plettenbergbaai

Plettenbergbaai

Die kerkgebou is in Marineweg - ongeveer halfpad tussen Shell Ultra City en die Dolfynesirkel. Sondae 9vm



Aanwysings

Wittedrift

Plettenbergbaai

Plettenbergbaai

Die kerkgebou is op die hoek van Hoofweg en Kerkstraat in Wittedrift. Sondae 10vm




Aanwysings

Nature’s Valley

Plettenbergbaai

Seisonaal - Keurboomstrand

Die kerksaal is in St Georgeslaan. Dit is ‘n laeprofiel houtgebou. Elke laaste Sondag van die maand om 8:30vm - Sien Kalender vir datums vir Pinkster & Kersfees.

Aanwysings

Seisonaal - Keurboomstrand

Seisonaal - Forever Resorts Plettenbergbaai

Seisonaal - Keurboomstrand

(SEISONAAL) Opelugdienste word onder die melkhoutbome by Keurrus gehou. Ry deur Arch Rock-vakansieoord tot by die privaat woonwapark aan die einde van die pad. Bring asseblief jou eie strandstoel.

Aanwysings

Seisonaal - Forever Resorts Plettenbergbaai

Seisonaal - Forever Resorts Plettenbergbaai

Seisonaal - Forever Resorts Plettenbergbaai

(SEISONAAL) Daar word op Kersdag ‘n opelugdiens op die grasperke langs die swembad gehou. ‘n Aantal stoele word deur die oord voorsien, maar jy is welkom om jou eie strandstoel saam te bring.

AANWYSINGS

NG KERK PLETTENBERGBAAI

KERKKANTOOR BY MARINEWEG KERK - PLETTENBERGBAAI

+27(0) 82 551 1685 - ngplett@mweb.co.za

Copyright © 2022 NG KERK PLETTENBERGBAAI - ALLE REGTE VOORBEHOU

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept