Wittedrift Gholfdag, 22 Augustus 2025

Wittedrift Gholfdag, 22 Augustus 2025
Ondersteun asseblief die Wittedrift Gholfdag op Vrydag 22 Augustus by die Goose Valley Gholfklub.

Deelnemers en/of borge van putjies word gevra. Die Gholfdag befonds verskeie barmhartigheidsprojekte.

Kontak asseblief vir Robert Wiggett by 0824448480 vir besprekings, borgskappe en navrae.