Rolbal Dag, 2 November 2025

Rolbal Dag, 2 November 2025
NG Kerk Plettenbergbaai Fondsinsameling

Rolbal Dag

Datum: Sondag, 2 November 2025
Tyd: 11:30 vir 12:00
Pletttenbergbaai Rolbalklub

Spanformaat:
’n Span bestaan uit 3 lede
Bring jou eie span, of ons sit jou in ’n span

Koste: R150 pp (Insluitend klubfooi & worsbroodjie)
Betaling: In NG Kerk se rekening (besonderhede word met bespreking gegee)

Kroegfasiliteite beskikbaar
Geen eie drank mag ingebring word nie

Beperkte plekke: 72 spelers
Bespreek by Nelia – 082 896 2796 WhatsApp asb.
Kom geniet ’n dag vol pret, vriendskap en spanwerk terwyl ons saam fonds insamel vir die NG Kerk!