Terwyl die matrikulante in die Cambridge-model al amper klaar is met hul eindeksamen, reik ons harte met deernis uit na die Nasionale Seniorsertikaat-leerders wat hierdie week met húl eksamen begin. Mag die Here se genade met julle wees. Mag julle krag ontvang om nie beangs te wees, om jul beste te gee, om te kan konsentreer en te kan verstaan.