Gholfdag by Goose Valley, 28 Augustus 2026

Gholfdag by Goose Valley, 28 Augustus 2026
Die Goose Valley Gholfdag 28 Augustus: die gholfdagspan is baie hard besig om vir die jaarlikse barmhartigheidstoernooi voor te berei. Borg asseblief ‘n putjie! Gesels met Robert by 082 444 8480 om jou gunsteling putjie te bespreek (R3,000).