Advent

Advent
Die adventskrans is ‘n bekende simboliek van die kersseisoen in die gemeente. Dit kan op verskillende maniere uitgebeeld word, met lewende of nagemaakte lower óf daarsonder, maar met die klem wat rus op die vyf kerse wat die hart van die adventskrans vorm.