Manne-ontbyt, 19 September 2026

Manne-ontbyt, 19 September 2026
Brett Archibald is ʼn motiveringspreker en woon in Plettenbergbaai. Hy het 13 jaar gelede in die middel van die nag oorboord geval terwyl die boot verder gevaar het. 28 ure later is hy op ʼn wonderbaarlike wyse uit die see gered. Hy vertel sy verhaal van geloof, veerkragtigheid, dankbaarheid en prioriteite wat sy lewe ingrypend verander het.
 
Moet dit nie misloop nie. Nooi asb u vriende saam.